#GROOTtrauma 10 April 2019 Mosambiek fokus

Loading player...
Michiel Knoortzen van TUKSEMS gesels oor die nuwe organisasie en JP von Benecke gesels oor sy ervaring in Mozambique en Cholera. Ander gaste is Dr Jaco van Niekerk, Xander Loubser en Dr Jacques Koning.
10 Apr 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 24 Junie 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder…
24 Jun 43 min

#GROOTtrauma | 17 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco…
17 Jun 39 min

#GROOTtrauma | 10 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir…
10 Jun 49 min

#GROOTtrauma | 3 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
3 Jun 39 min

#GROOTtrauma - 20 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week
21 May 32 min