#OntbytMetDoepieEnNina - Frik De Jager (Koesterkos)

Loading player...
Frik De Jager het gaan resepte uitkrap vanaf 1914 tot 1975. Van die bekendste en mees eg Suid Afrikaanse resepte wat deur ons Ma's en oumas gemaak is word vasgevang in sy boek "Koesterkos"
14 Dec 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min