#DieGrootTrek - GrootGeld met PSG Silver Lakes

Loading player...
Jan en Denise van PSG Silver Lakes het weer kom inloer om praktiese raad te gee oor ons finansies. Elke laaste Dinsdag van die maand kom kuier hulle en hou ons op hoogte van sake in die finansiele wereld.
26 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min