Mariette Loubser - JESAJA 61:1

Loading player...
Die Gees van die Here my God het oor my gekom; Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is. JESAJA 61:1 AFR83
1 Jul 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
25 Jun 10PM 1 min

Lucio Basson - EFÉSIËRS 5:25

Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het. EFÉSIËRS 5:25 AFR53
22 Jun 10PM 2 min

Kenneth Woodward - JOSUA 24:15

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien:...maar ek en my huis, ons sal die Here dien. JOSUA 24:15 AFR53
21 Jun 10PM 1 min