Peter Kotze - 2 Petrus 1:4

Loading player...
Toe Hy dit gedoen het, het Hy boonop die wonderlikste en die grootste beloftes aan ons gegee. Sy doel met hierdie hemelse geskenke is om julle in staat te stel om nee te kan sê vir elke versoeking. 2 Petrus 1:4 DB
25 Feb 2025 7PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
25 Jun 10PM 1 min

Lucio Basson - EFÉSIËRS 5:25

Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het. EFÉSIËRS 5:25 AFR53
22 Jun 10PM 2 min

Kenneth Woodward - JOSUA 24:15

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien:...maar ek en my huis, ons sal die Here dien. JOSUA 24:15 AFR53
21 Jun 10PM 1 min