Brande in Los Angeles - Is dit God wat straf?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse?

Dan gesels Jannie ook met Ds Christo Nel en Anriette Ridder oor Imagine "Experience" - naweek kamp vir tieners.
18 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
13 Jun 47 min

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min

Pinkster

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster
30 May 52 min