Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 5

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vyf van die gesprek handel oor finansiële kapitaal…
9 Jan 2025 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min