#DieGrootTrek - Twice the Glory skyrwer Khanyiso Tshwaku

Loading player...
Khanyiso Tshwaku en Lloyd Burnard was in Parys saam die Bokke gedurende die laaste Rugby Wereldbeker. So het hulle die hele storie en al die emosies vasgevang wat wat daar gebeur het en ook van die dinge wat agter die skerms gebeur het. Ons gesels met Khanyiso oor die boek.
12 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min