#DieGrootTrek - Reandi Grey nuwe aanbieder van Boer Soek 'n Vrou

Loading player...
Die beeldskone Reandi Grey het kom inloer om te gesels oor haar nuwe rol as aanbieder van die gewilde Tv Reeks Boer soek n vrou. Sy vertel ons meer van wat ons die seisoen kan verwag, oulike stories oor die boere en hulle moeders en wat sy ook haarself mee besig hou as sy kans kry vir ontspan.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min