Agra Draadloos Ep 116

Loading player...
Knopvel siekte het onlangs sy kop begin uitsteek, so hierdie week gesels PD bietjie daaroor. Fanie Cronje en Flip Du Plessis gesels ook bietjie saam die week, en PD gee meer inligting rondom veilings in die noorde sowel as suide van ons land.
9 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 198

Ons kry hierdie week die nuutste inligting vanaf Dr Theuns Laubscher.
25 Jun 3 min

Episode 197

Hierdie week loer ons in by Dr Theuns Laubscher, en ons hoor van Christo Brisley, Agra Provision se Senior Tegniese Adviseur.
17 Jun 3 min

Episode 196

Rysmiere in jou tuin? Geen probleem, hierdie week vertel Welma Jurgens, Tuinboukundige by Protek, vir jou wat om te doen, voor die skade te groot word.
3 Jun 2 min

Episode 195

Hierdie week hoor ons van Dr Theuns Laubscher, sowel as Cynthia Simasiku, van Agra Agricultural Academy.
1 Jun 3 min

Episode 194

Hierdie week bring Dr. Theuns Laubscher vir nuutste inligting vanaf n veearts standpunt.
20 May 2 min