#DieGrootTrek - Cilliers Bring Burgemeester van Tshwane

Loading player...
Ons het ons Februarie gesprek met die Burgemeester gemis omdat hy besig was maar hy het vir ons na sy kantoor toe genooi en daar het ons gepraat oor al die nuwe verwikkellinge in die stad en ook waar en hoe die publiek verder kan uithelp om seker te maak Pretoria bly SA se mooiste stad.
5 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min