#DieGrootTrek - Terugploeg help jong seuns mans word

Loading player...
Elke dag is daar soveel meer seuns wat sonder Pa's grootword en wat geen figuur het om hulle te help om basiese dinge te leer en 'n rolmodel vir hulle te wees nie. Terugploeg het 'n inisiatief wat hulle kampe doen en die jong seuns vat en vaardighede aanleer sodat hulle wel afgeronde jong mans kan wees.
12 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min