#DieGrootTrek - Gesig Analise met Dr Lizelle Grobler

Loading player...
Het jy al ooit gewonder wat jou gesig oor jou persoonlikheid sê? Wel dit is een van die velde waarin Dr. Lizelle Grobler spesialiseer en sy het ons meer vertel wat wat dit is wat sy doen, hoe dit jou kan help as jy n verkoops persoon is en sommer Nina se mooi gesiggie ontleed.
19 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min