Hoe gaan kunsmatige intelligensie loopbane in die IT-bedryf raak?

Loading player...
Prof. Basie von Solms, direkteur van die sentrum vir kubersekerheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor hoe kunsmatige intelligensie loopbane in die IT-bedryf gaan raak.
28 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min