#DieGrootTrek - Rassie die Karwag kry n verrassing

Loading player...
Rassie was onlangs in die nuus as die karwag wat op die voorkant van n voertuig gespring het wat gesteel is deur diewe uit die parkeerarea wat hy beman het. Ons hoor presies hoe die dag afgespeel het en kry toe ook n oproep van Thys van Zyl van Everest wealth met n verrassing vir Rassie en sy vrou.
14 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min