"Ons noteer op die JSE want ons kon nie kapitaal in die buiteland kry nie"

Loading player...
Jan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hul bedrywighede en hoekom hulle so positief is oor die vooruitsigte van Koper.
13 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min