Sonpaneel-installeerders maak meer droog as wat jy dink

Loading player...
Leon Roos, inspekteur by BravoScan gesels oor wat om te doen as jou sonkragstelsel verkeerd geïnstalleer is.
7 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min