#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Van Life paartjie)

Loading player...
Al ooit gevoel die geraas van die stad raak te veel en jy net alles wil verkoop, in jou kar spring en die land vol toer. Wel dit is presies wat Michael en Acasia gedoen het nadat hulle hul voertuig omskep het in n mobiele huis. Hulle vertel ons van die uitdagings en ook die beste dele van hulle nuwe leefwyse.
12 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min