#DieGrootTrek - Dr Steve Harris (The Mind Doctor)

Loading player...
Soos wat ons 'n splinternuwe jaar ingaan is dit nodig dat ons doelwitte stel en die negatiewe van verlede jaar agterlos. Dr Steve Harris het al talle besighede en selfs die Springbokke gehelp om hulself reg te kry vir die groot uitdagings. Ons vind uit wat ons kan doen om te gaan van "Surviving to Thriving".
9 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min