Markoorsig

Loading player...
Theo Vorster, beleggingsbestuurder van Galileo Capital gesels oor hoekom hierdie so 'n groen Maandag was, die Trasnet loonaanbod, asook die Dischem memorandum.
17 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min