#DieGrootTrek - Prof. Jonah Choiniere (Dinosaurus)

Loading player...
Met die onlangse ontdekking van die Dinosaurus fossiel in Zimbabwe was dit nodig om te gesels met 'n kenner soos Prof. Jonah oor hoe bedrywig Dinosaurusse in Suid Afrika was in die oertyd. Hy vertel van hoe ryk ons land se geskiedenis is met fossiele en ook navorsing wat in die area gedoen word.
6 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min