#DieGrootTrek - 'n Dag in die lewe van - BALJU/Sheriff

Loading player...
Ian Burton is 'n sheriff in Johannesburg en vertel ons wat regtig aan gaan agter die skerms en hoe sy dae verloop. Hy sien mense op hulle laagste tye in hul lewens en soms is dit moeilik vir hom om sy werk uit te voer maar hy deel sy storie met ons.
11 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT

Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
29 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
28 Jun 14 min