Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
993 Episodes
100 – 120

Ernie De Meyer - ROMEINE 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE 8:28 AFR53
2 Dec 2025 9PM 1 min

Mariette Loubser - GALÁSIËRS 6:9

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. GALÁSIËRS 6:9 AFR53
1 Dec 2025 9PM 2 min

Peter Kotze - HÁBAKUK 3:17-18

Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel ...— nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil. HÁBAKUK 3:17-18 AFR53
30 Nov 2025 9PM 2 min

Clement Martin - JESAJA 55:11

Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. JESAJA 55:11 NLV
26 Nov 2025 9PM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 138:8

Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. PSALMS 138:8 NLV
25 Nov 2025 9PM 1 min

Peter Kotze - ROMEINE 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE 8:28 AFR53
23 Nov 2025 9PM 2 min

Liomee Vosloo - HEBREËRS 5:14

Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei. HEBREËRS 5:14 AFR53
20 Nov 2025 9PM 1 min

Gretha Wiid - PSALMS 1:2

Hy vind egter vreugde in die gebooie van die Here en oordink sy voorskrifte dag en nag. PSALMS 1:2 NLV
19 Nov 2025 9PM 3 min

Loriaan Du Plessis - EFÉSIËRS 4:15

…maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus. EFÉSIËRS 4:15 AFR53
18 Nov 2025 9PM 2 min

Lynette Beer - KOLOSSENSE 2:7

Bly in Christus geanker en bou op Hom, standvastig in die geloof soos julle geleer is, en loop oor van dankbaarheid. KOLOSSENSE 2:7 NLV
17 Nov 2025 9PM 1 min

Henry Pike - 2 PETRUS 3:18

Sorg liewer dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid vir altyd en altyd. Amen. 2 PETRUS 3:18 NLV
16 Nov 2025 9PM 2 min

Reinard Kotze - GALÁSIËRS 5:22

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. GALÁSIËRS 5:22 AFR53
13 Nov 2025 9PM 2 min

Lucio Basson - I JOHANNES 1:9

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. I JOHANNES 1:9 AFR53
12 Nov 2025 9PM 1 min

Rouchelle Liedemann - JAKOBUS 5:16

Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag. JAKOBUS 5:16 AFR53
6 Nov 2025 9PM 1 min

Henry Pike - JEREMIA 33:3

Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. JEREMIA 33:3 AFR53
5 Nov 2025 9PM 2 min
100 – 120