OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,966 Episodes
220 – 240

Trump se Bok Shock!

Wat as Donald Trump die leisels oorneem as afrigter van die Springbok-span? Dit sou 'n groot ding wees!
21 May 2025 5AM 2 min

Nico gesels met AJ Du Plessis van Brocor

Met Nampo Oesdag wat hierdie week begin, gesels Nico met AJ Du Plessis van die Brocor Groep oor die veilings wat hulle vanjaar by Nampo gaan aanbied.
12 May 2025 7AM 7 min

Weird Wide Web - Australiese versamelaar land in warm water

’n Australiese man word daarvan aangekla dat hy sy land se kern-nie-verspreidingswette oortree het omdat hy ’n monster van plutonium aanlyn bestel het in ’n poging om al die elemente in die periodieke tabel te versamel.
31 Mar 2025 6AM 4 min
220 – 240