Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
13720 – 13740

RSG Geldsake Maandag, 26 Julie 2016 Segment 02

Amplats se skerp halfjaar-winsdaling en verdere sake-vooruitsigte en Johannesburgse aandelebeurs se nuwe risikos-maatreels om foutiewe verhandelings-syfers te voorkom.
25 Jul 2016 11AM 6 min

RSG Geldsake Maandag, 26 Julie 2016 Segment 01

Amplats se skerp halfjaar-winsdaling en verdere sake-vooruitsigte en Johannesburgse aandelebeurs se nuwe risikos-maatreels om foutiewe verhandelings-syfers te voorkom.
25 Jul 2016 11AM 4 min
13720 – 13740