Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
13000 – 13020

Die koste van boorgate Segment 01

Kobus Troskie, bestuurder van grondwaterhulpbronne, van die konsultasiegroep GCS & Deon Moore, hoof van die boorgatkontrakteur Cape Drilling & Magnus Heystek – Brenthurst Wealth.
3 Feb 2017 11AM 25 min
13000 – 13020