Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
10040 – 10060

Ryk drink koffie met

Venete Klein, voormalige bankbaas en deesdae die eienaar van haar eie onderneming, Klein Inc Management Consultants
5 Sep 2019 10AM 14 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners
5 Sep 2019 10AM 9 min

Markoorsig

Martin Strauss, direkteur by Sharenet Wealth.
4 Sep 2019 10AM 8 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder by PSG Wealth.
3 Sep 2019 10AM 8 min
10040 – 10060